Izingwe - Cape Town Film Project

After winning the awards for Best Film and Best Cinematography at the SA Horrorfest in Cape Town this film will now take its rightful place in the annals of Gideon van Eeden Productions. It was shot on locations in Cape Town.

 

'n Nederlandse paartjie kom na Kaapstad, SA, om te ontsnap van hulle leefstyl, die drukte, oorbodigheid aankeuse, opsies en die slegte weer in Nederland. Hulle kom om die natuur te geniet en om aan hulle verhouding te werk. maar deur die loop van die verhaal raak dit duidelik dat daar iets dieper aangaan. Hulle voel skuldig oor iets...

Dit is 'n warm liefdesverhaal van 'n paartjie wat probeer sin maak van 'n lang termyn verhouding... met n bloederige twist.

CREDITS:

Directed & Written by
Gideon van Eeden

Produced by
Marnus Tredoux
Gideon van Eeden

Director of Photography
Marnus Tredoux

Editor / VFX
Leon Visser

Production Design / Special FX Make-up
Tamaryn Butler

Original Concept by
Gideon van Eeden
Harry van Amerongen
and Debby Dubbeld

Cast
Bop - Harry van Amerongen
Saskia - Marloes van Meel
Taxi Driver - Travis Snyders
Ranger - Gideon van Eeden
Police Officer - Bronwyn van Graan
Man in Hot Tub - Jeroen Kranenberg
Chopped Hand Victim - Rudolph Pretorius
Drill Victim - Emile Tredoux
Sander Victim - Leon Visser
Zulu Voice Over - Wiseman Sithole    

Camera Assistants
Leon Visser
Lohan Koegelenberg

Boom Operator
Leon Visser
Adriaan van Eeden
Rousseau Du Plessis

On-set Photography
Lohan Koegelenberg
Tamaryn Butler

General Assistant
Adriaan van Eeden
Marinus Burden