Tussen die realiteit en sy drome lê die waarheid...
'n Film deur Marnus Tredoux
Vervaardig deur Magic Hour Productions in samewerking met Gideon van Eeden Produksies
Spelers:
Christo - Gideon van Eeden
Stephen - Geon Nel
Kelnerin - Lorraine Ferreira
Vader Kersfees - Leon Visser
Bianca - Malie Botes
"Dis nie die realiteit dat my vrou nie meer met my praat wat my pla nie. Dis nie die moordagtige drome wat my ontstel nie. Dis wat tussen die realiteit en die drome le wat ek soos n swaar gevoel van skuld rondsleep. "
n Jong man op die rand van n afwaartse spiraal van skuld gevoelens gepaard met die gevoel van eensaamheid en afgeslotenheid wat hand aan hand loop met die gees van paranoia gevul.
"My vrou het nie meer tyd vir my nie en dit voel asof ek nie bestaan nie. My vriend sukkel om die waarheid te sien. Dis asof hy net nie meer daar is nie, Ek sien hom, maar hy is afwesig. Wat gaan aan?"
In sy struweling met die stilte wat bestaan tussen die realiteit en sy drome lê die waarheid. Die waarheid is sy stilte.
As n boom val in die woud, en niemand is daar om dit te hoor nie, maak dit nog geraas?
Ekstras:
Konstabel Nceba Khumbuza
Konstabel Hilton Herman
Dean van der Merwe
JC de Jager
Crew
Vervaardiger/ Regisseur - Marnus Tredoux
Fotografie - Marnus Tredoux
Klank - Leon Visser
Storie en Teks - Marnus Tredoux
Redigering - Leon Visser
Grimmering - Tamaryn Butler
Beligting en PA vir Mr. Tredoux - Udo Grun
Algemene Assistent - Quinten Momberg
Klank Redigeerder - Shane Renew
Hierdie film is geborg deur Northlink College en het in 2009 "Best Post Production/Editng" gewen by die SA Horrorfest.
{youtube_video url="http://static.ak.fbcdn.net/rsrc.php/z4HBM/hash/3krgnmig.swf?v=142820230200&ev=0"}